Klein treetjies, GROOT drome
UNIKA PRE-PRIMÊR
Meer oor ons Kleuterskool
As 'n Afrikaanse kleuterskool in Randburg, glo ons dat elke kleuter uniek is en verdien om in 'n liefdevolle, gestruktureerde omgewing te ontwikkel.
Unika Pre-Primêr is gegrond op Christelike waardes en dissipline om kinders toe te rus met die nodige vaardighede vir die toekoms.
Ons Kleuterskool →Welkom by Unika
Hier is die inhoud van die tuisblad. Pas hierdie teks aan vir jou eie inhoud.

